Showing posts with label Drakenstein Kunsvereniging. Show all posts
Showing posts with label Drakenstein Kunsvereniging. Show all posts

Sunday, February 7, 2010

Open Art Evening


Hi everyone, and welcome to our blog!!

Our first meeting for 2010 was an open - art evening, held at the Breytenbach centre, creating our own calender!

Ons sal u op hoogte hou, maar ons behoort dit binnekort klaar te hĂȘ! Ek hoop u sal ons blog gereeld besoek en laat weet gerus indien u enige idees en voorstelle vir ons het.

Baie dankie vir almal se ondersteuning!

Die Bestuur
Drakenstein Kunsvereniging