Thursday, March 18, 2010

And the winners are...................






We've received 304 entries from children in the Drakenstein Municipal area and it was a difficult task to choose the winners. The panel of 5 judges were impressed with the high standard of the entries and the children's very creative take on the theme "World cup soccer 2010". The winners are:

6-8yrs:
1st - Mieke Botha (Laerskool Hugo Rust)
2nd - Jessie Lawrence (Amstelhof Primer)
3rd - Margo Apollis (Crafty Kids Wellington)
9-12yrs:
1st - John Claasen (Newton Primer)
2nd - Garth Williams (Hillcrest Primer)
3rd - Karishnie Kearns (Hillcrest Primer)

Congratulations! Baie geluk!

Monday, February 22, 2010

Monoprinting workshop

















Friendly reminder to all our members of our next get-together on Thursday, 25 February at 19h00 in the Breytenbachsentrum, Wellington: Monoprinting Workshop by Nanette Rangers. This is a workshop where you will learn more about monoprinting and will also be making prints which we will exhibit at another occasion.

The closing date for the Youth Art Competition was Saturday, 20th February and we've received many beautiful and creative entries. Judging will be done by the committee on the 25th and winners announced at the Monopriting Workshop. Please tune into Voice of the Cape Radio station, Wednesday 24th February at 15h15 for an interview with our chairperson, Desiree Malan about the Youth Art Competition.

Friday, February 19, 2010

Programme for 2010

Onder leiding van Desiree Malan word in 2010 'n propvol program in die visuele kunste aangebied:

28 Januarie 2010 Open Art Evening / Kuns vir Kalender - werk saam aan kunswerke vir ons jaarlikse Kunskalender

25 Februarie 2010 Monodruk-werkswinkel aangebied deur Nanette Ranger

25 Maart 2010 Raku-werkswinkel aangebied deur Desiree Malan

29 April 2010 Meer besonderhede later

27 Mei – 4 Junie 2010 Wêreldbeker Sokker Afskop Kunsuitstalling (30cm x 30cm) - bekostigbare kunswerke deur lede van die Vereniging

29 Julie 2010 meer besonderhede later

27,28,29 Augustus Art Retreat Weekend / Kunskamp - 'n heerlike naweek van kunsmakery en kunspret! 14 – 24 SeptemberJaarlikse Groepuitstalling in die Breytenbachsentrum

28 Oktober meer besonderhede later

25 November Afsluiting (Besoek aan Sanlam Kunsgallery in Bellville)

Vir meer inligting, skakel Desiree Malan by 082 862 3649

Interessante feite oor die kunsvereniging :
Word gestig in April 2008 deur professionele kunstenaars Desiree Malan, George Meyer en Harriet Remmetts
Die doelstellings van die kunsvereniging is : “Empowering our members through sharing of knowledge and skills”

Die logo word ontwerp deur een van die lede : Gurshwon Wellman

In die eerste jaar van die kunsvereniging se bestaan is die ledetal om en by 45. Die lede bestaan hoofsaaklik uit mense wat ‘n passie het vir kuns en kuns as ‘n stokperdjie beoefen terwyl hulle ook voldag werk

Artist Harriet Remmetts at work . . .

Sunday, February 7, 2010

Open Art Evening


Hi everyone, and welcome to our blog!!

Our first meeting for 2010 was an open - art evening, held at the Breytenbach centre, creating our own calender!

Ons sal u op hoogte hou, maar ons behoort dit binnekort klaar te hê! Ek hoop u sal ons blog gereeld besoek en laat weet gerus indien u enige idees en voorstelle vir ons het.

Baie dankie vir almal se ondersteuning!

Die Bestuur
Drakenstein Kunsvereniging