Onder leiding van Desiree Malan word in 2010 'n propvol program in die visuele kunste aangebied:
28 Januarie 2010 Open Art Evening / Kuns vir Kalender - werk saam aan kunswerke vir ons jaarlikse Kunskalender
25 Februarie 2010 Monodruk-werkswinkel aangebied deur Nanette Ranger
25 Maart 2010 Raku-werkswinkel aangebied deur Desiree Malan
29 April 2010 Meer besonderhede later
27 Mei – 4 Junie 2010 Wêreldbeker Sokker Afskop Kunsuitstalling (30cm x 30cm) - bekostigbare kunswerke deur lede van die Vereniging
29 Julie 2010 meer besonderhede later
27,28,29 Augustus Art Retreat Weekend / Kunskamp - 'n heerlike naweek van kunsmakery en kunspret! 14 – 24 SeptemberJaarlikse Groepuitstalling in die Breytenbachsentrum
28 Oktober meer besonderhede later
25 November Afsluiting (Besoek aan Sanlam Kunsgallery in Bellville)
Vir meer inligting, skakel Desiree Malan by 082 862 3649Interessante feite oor die kunsvereniging :
Word gestig in April 2008 deur professionele kunstenaars Desiree Malan, George Meyer en Harriet Remmetts
Die doelstellings van die kunsvereniging is :
“Empowering our members through sharing of knowledge and skills”
Die logo word ontwerp deur een van die lede : Gurshwon Wellman
In die eerste jaar van die kunsvereniging se bestaan is die ledetal om en by 45. Die lede bestaan hoofsaaklik uit mense wat ‘n passie het vir kuns en kuns as ‘n stokperdjie beoefen terwyl hulle ook voldag werk

Artist Harriet Remmetts at work . . .